12 years ago with 83 learners Melkbosstrand Private School opened its doors for the first time. The first official school day was 19 January 2006. At the time MPS had grade 1, 2, 3, 4 and 5 classes. The school has in the past 7 years grown from strength to strength. Our numbers have since grown 6 times to where it currently stands at about 450 learners. We accommodate children from 18 months to 18 years.
The Lord has blessed our school and for this we are thankful.
-
August 25, 2014
Ignite concert Melkbosstrand Private School launched their Performing and Creative Arts Faculty with a series of three concerts calledIgnite in August 2014. Ignite was a prestigious event to both celebrate and unite the four art forms – music, art and design, drama and dance at MPS. As the logo of the newly formed Faculty states, they intend to be a Faculty where creativity ignites in their learners.
Melkbosstrand Privaatskool stig Uitvoerende en Kreatiewe Kunste Fakulteit met die produksie van die Ignite op in Augustus 2014, ‘n produksie van hoogstaande gahalte waarin die vier kunsdissiplines, musiek, kuns, drama en dans werteenwoordig is. Die nuwe embleem word onthul waarin hul doelstelling, kreatiwiteit vat vlam, vervat word.
-
July 20, 2014
Rekenaars word vervang in die rekenaar lokaal.
Computers are replaced in the Computer room.
-
July 12, 2014
Foundation phase playground was upgraded with a lovely shaded area over a sandpit that is protected and covered when not in use.
Die Grondslagfase speelgrond word opgradeer met ‘n liefelike onderdak sandput, wat toegetrek word as dit nie gebruik word nie. -
July 12, 2014
New grass lawns for the Primary School to upgrade the play area.
New lawns are planted to upgrade the Primary School play area
-
July 1, 2014
Mnr Jannie van Wyk word aangestel as nuwe Laerskool hoof.
Mr Jannie van Wyk is appointed as the new Primary School principal.
-
April 12, 2014
MPS Wetenskap Matriek klas van 2013 word deur dept Onderwys aangewys as die klas met die hoogste Wetenskap gemiddeld in die eindeksamen in die Noordelike Metropool distrik.
MPS Grade 12 Physical Sciences class of 2013 is rated as the class with the highest aggregate in the Northern Metropole.
-
January 1, 2014
MPS stel sy eerste HUB aan. Mnr Oloff Dreyer.
MPS appoints its first COO, Mr Oloff Dreyer. -
August 29, 2013
Super Cool die skool musiekblyspel word in die nuwe saal aangebied met Nadine Blom as gaskunstenaar.
Super Cool, as musical production was produced and presented in the new school hall with Nadine Blom as guest artist. -
August 29, 2013
MPS se nutsaal is in 2013 voltooi as voorloper van hulle 4 fase meesterplan om hulle tydelike klaskamers met permanente geboue te vervang in 2015.
The MPS school hall was completed in 2013 as a forerunner for the 4 phase master plan to replace the temporary classrooms with permanent structures -
February 25, 2013
Eerste TV opname vir MPS tydens die opname van Solis vir Christus Algehele landwye Junior wenner was Stefan Conradie G2 leerling by MPS.
The first TV recording for MPS was done for Solis vir Christus whereby Stefan Conradie was announced as General National Junior winner. -
January 20, 2012
Mnr. Gary Jordaan word as rector van Melkbosstrand Privaatskool aangestel en is verantwoordelik vir die daaglikse operasionele en opvoedkundige vereistes van die skool.
-
September 26, 2008
Die netbal-/tennisbane is September 2008 voltooi en die rugbyveld is Oktober 2008 ingewy.
-
January 26, 2008
Januarie 2008 het Noag se Ark sy deure geopen. In die hele skool (Graad 000-9) was daar 340 leerders ingeskryf.
-
May 31, 2006
Op die Beheerliggaamvergadering van 31 Mei 2006 is daar besluit dat MPS Januarie 2007 sy eerste Graad 8’s sou inneem. Januarie 2007 was daar 140 leerders in MPS ingeskryf waarvan 21 Graad 8-leerders was. Die Graad 8’s se klas was in die huidige klerestoor en me. Fourie se klas. Die laaste 5 maande van 2007 is daar 17 houtklasse (5 hoërskool, 5 laerskool en 7 voor-skool gebou) en 3 tydelike klasse is by ‘n staatskool vir die laerskool gekoop.
-
January 26, 2006
31 Desember 2005 het die vorige eienaar die perseel ontruim en Januarie 2006 kon ons die perseel betrek. Die hoofhuis is binne 2 weke sover moontlik omskep in klaskamers. Die skool het 19 Januarie met 83 leerders van Graad 1-5 begin. Ons eerste netbal- en rugbywedstryde was by Slot van die Paarl. Die ouers se begeesterde ondersteuning het die kinders laat glo dat hulle gewen het.
Fotos: Waar die laerskoolklasse tans is en ou plaasgeboue, nou die dierehokke by Noag se Ark
-
February 25, 2005
Februarie 2005 was die eerste vergadering gehou met die oog op die stig van ‘n privaatskool in Melkbosstrand. Onderwyseresse is in Augustus 2005 . Die skool se registrasiesertifikaat is gedurende Augustus 2005 ontvang. Die eerste opedag op die huidige perseel was in die derde week van September 2005 gehou. Die eerste onderhoud met ‘n musiekonderwyser (me. Colette van Zyl) is in November 2005 gehou.